album cover
Tyd
album cover
Tyd est sorti le 14 juillet 2023 par CoolerBox Records dans le cadre de l'album Klein Wêreld - EP
Released14 juillet 2023
LabelCoolerBox Records
BPM155
Qualité mélodique
Acoustique
Valence
Dansabilité
Énergie

Clip vidéo

Clip vidéo

Paroles

Hulle sê mos daars nie tyd nie
Minder as niks om ooit te mors
Maar hy's onderstebo en binne buite
Kan jy dit oor vertel
En ek sê nog steeds dieselfde
Hulle dink hulle weet meer
Deur dik en dun soek hy sy helfde
Sal sy hom sien die keer
Wees realisties maar positief
Hierdie gevoel moet net bly
Hy word verduidelik dit kom en dit gaan
Hy oordink alweer al sy keuses
Tot hy vrons waar hy staan
Wie sal ooit verstaan?
En ek sê nog steeds dieselfde
Hulle dink hulle weet meer
Deur dik en dun soek hy sy helfde
Sal sy hom sien die keer
Vertrou in jou hart
Passop as die kwaad te naby trap
As sy hom toelaat
Belowe hy alles wat hy het
En wat hy het is nie te veel nie
Maar dis net genoeg vir haar
En ek sê nog steeds dieselfde
Hulle dink hulle weet meer
Deur dik en dun soek hy sy helfde
Sal sy hom sien die keer
Written by: Francois Christian Roux, Storm Opperman
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...