album cover
John Deere
album cover
John Deere est sorti le 5 décembre 2025 par Universal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals dans le cadre de l'album John Deere - Single
Released5 décembre 2025
LabelUniversal Music (Pty) Ltd. Distribution Deals
BPM160
Qualité mélodique
Acoustique
Valence
Dansabilité
Énergie

Paroles

[Verse 1]
Ek hoop nie
Jy neem my kwalik nie
As ek vanaand vir jou bid
Waar jy op jou groen trekker sit
En daar waar jy ploeg laat die stof so staan
Nog voor die reën kon drup
[Verse 2]
Waar die groen die aarde breuk
Waar die ooi en die lam en die springbok ram na harte lus
Kan vreet
[Chorus]
Elke klaaglied of juigkreet
Ooh, jy sal verseker weet
By die biddag vir reën
Maak seker jy's die een wat sambrele
Daarheen neem
[Verse 3]
En breek die donkerwolke oop
Soos 'n swartkaros teen die hemel daarbo
Totdat dit kniediep aangedaan in poele van genade staan
[Chorus]
Elke klaaglied of juigkreet
Ooh, jy sal verseker weet
By die biddag vir reën
Maak seker jy's die een wat sambrele
Daarheen neem
[Verse 4]
En ek hoop nie jy gee om nie
As ek vanaand vir jou bid waar jy
Op daai John Deere trekker sit
Written by: Francois Van Der Merwe
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...