album cover
Plan B
199
Afrikaans
Plan B est sorti le 8 mai 2026 par Select Musiek dans le cadre de l'album Dis Nie So Diep Nie - EP
album cover
Date de sortie8 mai 2026
LabelSelect Musiek
Qualité mélodique
Acoustique
Valence
Dansabilité
Énergie
BPM117

Clip vidéo

Clip vidéo

Crédits

INTERPRÉTATION
Tamlyn Wessels
Tamlyn Wessels
Interprète
COMPOSITION ET PAROLES
Tamlyn Wessels
Tamlyn Wessels
Composition
Emil Paul
Emil Paul
Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Production

Paroles

[Verse 1]
Dis soos sonskyn voor die reën
‘n Vrydagaand alleen
As jy jou plan wil vergeet, weet net ek het een
[Verse 2]
Soms voel die lewe swaar
Jou gedagtes maak jou klaar
Maar as niks reg wil gaan nie
Is ek steeds daar
[Chorus]
Ek’s aan jou sy
Deur als by jou bly
As planne nie uitwerk nie, kyk vir my
Ek doen’it vir jou
Jy weet ek sou
Sou plan A dan vergeet
En plan B gaan vind saam jou
Jou
Jou
Sou plan A dan vergeet en plan B gaan vind saam jou
[Verse 3]
Soms lyk die lewe grys
En word jy weg gewys
Maar deur hoog en deur laag
Kom ek saam op die reis
[Verse 4]
Jy weet daar’s soveel meer
So laat dit net gebeur
En los elke plan, ek sal jou myne leer
[Chorus]
Ek’s aan jou sy
Deur als by jou bly
As planne nie uitwerk nie, kyk vir my
Ek doen’it vir jou
Jy weet ek sou
Sou plan A dan vergeet
En plan B gaan vind saam jou
Jou
Jou
Sou plan A dan vergeet en plan B gaan vind saam jou
[Bridge]
Jou
Jou
[Chorus]
Ek’s aan jou sy
Deur als by jou bly
As planne nie uitwerk nie, kyk vir my
Ek doen’it vir jou
Jy weet ek sou
Sou plan A dan vergeet
En plan B gaan vind saam jou
Jou
Jou
Sou plan A dan vergeet en plan B gaan vind saam jou
Sou plan A dan vergeet en plan B gaan vind saam jou
Written by: Emil Paul, Tamlyn Wessels
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...