Clip vidéo

Apparaît dans

Crédits

INTERPRÉTATION
Dozi
Dozi
Interprète
COMPOSITION ET PAROLES
Stef Kruger
Stef Kruger
Paroles/Composition

Paroles

Joey was 'n "suburb joller" Met kettings om sy skouers Joey was die "cops" se "squealer" Hy was 'n groot swartmark "dealer" Arme Joey, eerlikwaar hy wou nie Deur Jo'burg se strate Sluip Joey deur die gate "Organize" 'n "deal" "Something for" 'n "meal", ou pal Ja, arme Joey, eerlikwaar hy wou nie Deur die skrefie van 'n deur Het daar baie dinge gebeur In en uit, oor en weer 'n laaste keer Arme Joey, eerlikwaar hy wou nie
Writer(s): Stef Kruger Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out