album cover
Syn
6 020
En tournée
Singer/Songwriter
Syn est sorti le 1 novembre 2012 par Spoegwolf dans le cadre de l'album Swaartekrag
album cover
Date de sortie1 novembre 2012
LabelSpoegwolf
Qualité mélodique
Acoustique
Valence
Dansabilité
Énergie
BPM73

Crédits

INTERPRÉTATION
Spoegwolf
Spoegwolf
Interprète
COMPOSITION ET PAROLES
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
Paroles/Composition

Paroles

[Verse 1]
Dan woon ons in 'n boomhuis, alleen
En as dit reën sal ek op die dak gaan staan
En elke druppel vang vir jou in 'n blou keteltjie vrou, weet jy nie?
Ons moet deur hierdie kom
Selfs met 'n hartseer glimlag
Dan nooi ons al ons vriende om te trou
Ek dink ek het een of twee
Maar die vloer is lendelam
En hierdie mense maak my eintlik net bang
[Chorus]
Hey, staan stil vir een sekonde
Mamma kyk na my wonde
Dis nie wonde nie my kind
Jy mag dalk net so dink maar
Baie meer het al baie meer verloor
As ek haar meer kon mis
Het ek gedisintegreer
[Verse 2]
Jy weet ek kan dalk arm bly
Ek sit vas in verlede tyd
Maar jy bly my by
Jy sleep my langsaan tot jou slaap
Met my hart tot op jou oor
Ek weet hy's dood maar hy praat met my
En as krake op die vensters van my oë
Watte fok?
Is dit jy wat daar skuil?
In die koelte van my syn
[Chorus]
Hey, staan stil vir een sekonde
Mamma kyk na my wonde
Dis nie wonde nie my kind
Jy mag dalk net so dink maar
Baie meer het al baie meer verloor
As ek haar meer kon mis
Het ek gedisintegreer
Written by: Daniel Stephanus Rudolph Du Toit
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...