album cover
Die Job Moet Loop
736
Afrikaans
Die Job Moet Loop est sorti le 19 juin 2026 par Warner Music Africa dans le cadre de l'album Die Job Moet Loop - Single
album cover
Date de sortie19 juin 2026
LabelWarner Music Africa
Qualité mélodique
Acoustique
Valence
Dansabilité
Énergie
BPM119

Clip vidéo

Clip vidéo

Crédits

INTERPRÉTATION
Prop
Prop
Voix principales
Jan-Adriaan Van Rooyen
Jan-Adriaan Van Rooyen
Chœurs
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitare électrique, Guitare acoustique
Kosie Beukes
Kosie Beukes
Concertina, Banjo, Chœurs
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Chœurs, Programmation
Shan Read
Shan Read
Chœurs
COMPOSITION ET PAROLES
Jan-Adriaan Van Rooyen
Jan-Adriaan Van Rooyen
Paroles/Composition
PRODUCTION ET INGÉNIERIE
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Production, Ingénierie de mixage, Ingénierie de mastérisation

Paroles

[Intro]
Die job moet loop
[Verse 1]
Die koel is deur die kerk
Ons gaan maar harder moet werk
Die kalf is in die put
Ons gaan maar hantjie by moet sit
Deasdae voel politiek
Soos iets uit 'n fliek
Ons voel hom in die gatsak
As brandewyn moet briek
[Verse 2]
En die wet van transvaal
Bly maar knak en betaal
Kom stroop my maar kaal
Ek staan op elke maal
Elke boontjie kry sy loontjie
Elke hond kry sy dag
Bring maar net jou kant
Dan sal jy laaste lag
[Chorus]
Die job moet loop
So het jou pa mos gesê
Die job moet loop
As ouma kleinkinders wil hê
Die job moet loop
Loop soos stroop
Dis vingertrek en hard werk
Die job moet loop ou maat
Dis vingertrek en hard werk
Die job moet loop ou maat
[Verse 3]
As pantoffels eers regeer
Is dit buig meneer
Maar nou raak pantoffels
Leggings, lips en meer
Hul regeer vir gerief
Om jou harttedief
Want mister van finansies
Vir jou het ek so lief
[Chorus]
Die job moet loop
So het jou pa mos gesê
Die job moet loop
As ouma kleinkinders wil hê
Die job moet loop
Loop soos stroop
Dis vingertrek en hard werk
Die job moet loop ou maat
Dis vingertrek en hard werk
Die job moet loop ou maat
[Verse 4]
So maak maar jou planne pel
Dis al wat tel
Die bybel sê geen oordeel
Maar eending weet ek wel
Tussen hard werk en hard speel
En seeninge tel
Tussen reg en verkeerd
Hoort net 'n slapgat in die hel
[Chorus]
Die job moet loop
So het jou pa mos gesê
Die job moet loop
As ouma kleinkinders wil hê
Die job moet loop
Loop soos stroop
Dis vingertrek en hard werk
Die job moet loop ou maat
[Chorus]
Die job moet loop
So het jou pa mos gesê
Die job moet loop
As ouma kleinkinders wil hê
Die job moet loop
Loop soos stroop
Dis vingertrek en hard werk
Die job moet loop ou maat
Dis vingertrek en hard werk
Die job moet loop ou maat
Ja, dis vingertrek en hard werk
Die job moet loop ou maat
[Outro]
Die job moet loop
Loop soos stroop
Dis vingertrek en hard werk
Die job moet loop ou maat
Written by: Jan-Adriaan Van Rooyen
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...