album cover
Hello Hello
album cover
Hello Hello est sorti le 13 septembre 2013 par Select Musiek dans le cadre de l'album Deluxe Weergawe
13 septembre 2013
LabelSelect Musiek
BPM
Qualité mélodique
Acoustique
Valence
Dansabilité
Énergie

Clip vidéo

Clip vidéo

Paroles

Hello
Hier is dit nou, ons staan alweer voor 'n sad goodbye
Gee my 'n soen, 'n laaste soen, voor die wiele draai
Ek wens ek en jy kon net nog 'n rukkie langer bly
Jy weet ek soek jou, ek soek jou altyd naby my
Ek mis jou
As jy wakker word bel jy my
Hello, hello, sê jy's lief vir my
Ek wil my dag begin saam met jou
Ek mis jou
As ek wakker voor jy bel
Hello, hello, sal ek die tyd aftel
Ek kan nie wag om jou stem weer te hoor
Ek mis jou
Hello
Hello
Hoe lank gaan ek moet wag voor jy my weer styf vashou?
Jy sal nie glo hoe baie ek klaar verlang na jou
Kyk op jou foon, daar's iets spesiaals vir jou vanaand
Jy weet dit is net jy wat die vlam in my laat brand
Ek mis jou
As jy wakker word bel jy my
Hello, hello, sê jy's lief vir my
Ek wil my dag begin saam met jou
Ek mis jou
As ek wakker voor jy bel
Hello, hello, sal ek die tyd aftel
Ek kan nie wag om jou stem weer te hoor
Ek mis jou
Hello
Hello
Hello, hello, hello, stuur ek vir jou
Hello, hello, hello, nog 'n soen dat jy onthou
Ek mis jou
Hello, hello, hello, stuur ek vir jou
Hello, hello, hello, nog 'n soen dat jy onthou
Ek mis jou
As jy wakker word bel jy my
Hello, hello, sê jy's lief vir my
Ek wil my dag begin saam met jou
Ek mis jou
As ek wakker voor jy bel
Hello, hello, sal ek die tyd aftel
Ek kan nie wag om jou stem weer te hoor
Ek mis jou
Hello
Hello, hello
Written by: Charlize Berg, Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...