गाने

Ek wonder hoveel keer Het ek jou tas gedra Ek wonder hoeveel keer Was daardie las te swaar Ek wonder hoeveel dae Het ek gewens jy was daar Ek wonder oor ons dae En of ek jou op my hande kan dra Ek wonder oor die skare Wanneer die storms bedaar Ek wonder oor die skuld En die tannie van die bank wat pla Maar ek onthou nog daardie boekie Met ons lawe liefdes briefies In die winter maand as die son hier wil staan En my hart verlang na jou Wanneer tyd vergaan bly my liefde staan En kyk dis klaar weer sekelmaan Was dit nie te laat Het ek jou gevra: Baby, wat eet ons vanaand? Ek wonder in hoeveel tale Sou ek vir jou kon vra Of sommer in gebare Sal my hande die boodskap dra Ek wonder hoeveel liefde Dit wil ek vir jou nog vra Ek wonder oor jou woorde Die wat my hart laat stop Maar ek onthou nog daardie boekie Met ons lawe liefdes briefies In die winter maand as die son hier wil staan En my hart verlang na jou Wanneer tyd vergaan bly my liefde staan En kyk dis klaar weer sekelmaan Was dit nie te laat Het ek jou gevra: Baby, wat eet ons vanaand? (Spoken) Ek wonder waars sy nou En of ek steeds van haar hou Was dit toe Piet of Jacques of die engelsman Brandon wie sy smaak. Wie ookal hy is Hoop ek was beslis N romantikus. Ontvang sy n puk op elke wang Elke oggend Of selfs n "Baby ek gaan jou mis"? Maar ek onthou nog daardie boekie Met ons lawe liefdes briefies In die winter maand as die son hier wil staan En my hart verlang na haar Wanneer tyd vergaan bly my liefde staan En kyk dis klaar weer sekelmaan Was dit nie te laat Of was dit nie te laat Maar ek onthou nog daardie boekie Met ons lawe liefdes briefies In die winter maand as die son hier wil staan En my hart verlang na jou Wanneer tyd vergaan bly my liefde staan En kyk dis klaar weer sekelmaan Was dit nie te laat Het ek jou gevra: Baby, wat eet ons Vanaand?
Writer(s): Morake Refentse Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out