म्यूज़िक वीडियो

क्रेडिट्स

PERFORMING ARTISTS
Twee
Twee
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Twee
Twee
Songwriter

गाने

Roetes Jy se vir my jou moed raak min Maar kyk net waar het ons begin Hoekom nou die bande breek 'N Hele boek net weg te steek? Ek is moeg vir al die leuens As jy val dan kry jy seer Maar dit het ons mos tog geweet Dis nou te laat om op te gee As Mira net, net 'n bietjie nader was Dan het ek jou tot daar gevat Sal jy te vrede wees, met hierdie bloed en vlees Jy is al waar ek wil wees Se vir my waarheen is jy dan op pad En kan ek saamkom ek dink ek het 'n plan Ons mag dalk verdwaal maar ons sal dit maak Ons gaan 'n roete bou Ek weet jy's bang dit haal jou in En met dit alles maak dit sin Jy het jouself in twee geskeur As ek kon dan sou ek keer Ek wens ek kon die prentjie skets Dan sou jy sien ons is perfek Kom ons kyk maar wat gebeur Weet net ek sal alles gee
Writer(s): Kleinhans Herman Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out