गाने

JOSHUA NA DIE REEN - WIE IS JY NOU Ek staan soms sprakeloos, gedwing om my mond te hou en wie is ek nou? Ek sien jou woorde vlieg, die een na die ander en ek moet bieg. Ek's moeg om my gevoelens in te hou. Want my hart se stem bly nooit ooit stil nie. Maar hoe sal jy weet als ek nooit iets sê nie? En nol as my woorde kan bou aan jou Sal jy alles anders sien, sal jy anders voel Sal jy weet wie jy is En nol as my gedagtes waar word oor jou Sal jy weet wie jy moet wees, sal jy ophou om te vrees Want jy weet wie is jy nou Verbeel jou woordekom, en verloore tye soos 'n suiderkruis kom, en jou jou rigting help bepaal Want as jou hart sy roep verstaan, kan moeilike tye kom, jy sal kan staan En jou hart se stem bly nooit ooit stil nie. Maar hoe sal ek weet als jy nooit iets sê nie? En nol as my woorde kan bou aan jou Sal jy alles anders sien, sal jy anders voel Sal jy weet wie jy is En nol as my gedagtes waar word oor jou Sal jy weet wie jy moet wees, sal jy ophou om te vrees Want jy weet wie is jy nou En nol En nol En nol En nol
Writer(s): Rozanne Visagie Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out