क्रेडिट्स
PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Composer
Niel Schoombee
Lyrics
PRODUCTION & ENGINEERING
Christian Wolf
Producer
गाने
Jy tel jou hand op en jy wys my weg
En soos ek omdraai raak die seer te erg
Maar ek bly vas hou
Dorpe kom en gaan maar jy is steeds by my
By elke afrit voel ek, ek gaan jou daar kry
Maar dan tref realiteit my
Jy kan hardloop maar nie wegkruip nie
My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring
Ek weet die sterre wag vir my en jou
Soos 'n happy ending in die reën
Dans ek met die een
In my arms waar jy hoort
Ek gee jou my woord
Ek gee jou my woord
Ek is lief vir jou met elke deel van my
My grootste wens is dat ek tyd kan terug kry
Jy's die een waarvoor ek my lewe sal gee
Onvoorwaardelik staan ek by jou elke tree
Jy kan hardloop maar nie wegkruip nie
My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring
Ek weet die sterre wag vir my en jou
Soos 'n happy ending in die reën
Dans ek met die een
In my arms waar jy hoort
Ek gee jou my woord
Al die oseane sal ons nooit kan skei
Maar tot later sal jy eers hier in my drome bly
Jy kan hardloop maar nie wegkruip nie
My liefde sal jou altyd vind om terug na my toe bring
Terug na my toe bring
Ek weet die sterre wag vir my en jou
Soos 'n happy ending in die reën
Dans ek met die een
Dans ek met die een
In my arms waar jy hoort
Ek gee jou my woord
Ek gee jou my woord
Ek gee jou my woord
Written by: Brendan Peyper, Niel Schoombee