गाने

In die land van die blindes is een-oog koning Koning loop met die losprys weg En moordenaars groet mekaar met 'n hi-five Ek wou my krane stadig afdraai Maar die lotery is klaar gewen met 'n skoot deur die kop van 'n magnaat Dis 'n land van kleure en klank Dis 'n land van liefde vir drank Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou Dis 'n land van korrupsie en goddank Dis 'n land van liefde vir drank Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou Blameer die duiwel Lippe bewe morsig en die spoeg spat Oorgehaal maar beheer verloor En ons vier dit met 'n hi-five Ek wou my krane rêrig afdraai Maar die lotery is klaar gewen Met skote deur die bors van die magnaat Dis 'n land van kleure en klank Dis 'n land van liefde vir drank Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou Dis 'n land van korrupsie en goddank Dis 'n land van liefde vir drank Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou Dis 'n land van kleure en klank Dis 'n land van kleure en klank Dis 'n land van kleure en klank Dis 'n land van kleure en klank Dis 'n land van liefde vir drank Dis ons land Dis ons land Dis 'n land van kleure en klank Dis 'n land van liefde vir drank Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou Dis 'n land van korrupsie en goddank Dis 'n land van liefde vir drank Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou Dis 'n land van kleure en klank Dis 'n land van liefde vir drank Jy is nie ek nie, ek's jaloers op jou Dis 'n land van korrupsie en goddank Dis 'n land van liefde vir drank Ek is nie jy nie, jy's jaloers op my
Writer(s): Francois Badenhorst, Wynand Myburgh, Jedd Kossew, Jason Oosthuizen Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out