म्यूज़िक वीडियो
म्यूज़िक वीडियो
क्रेडिट्स
PERFORMING ARTISTS
Elandré
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elandré Schwartz
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Producer
गाने
[Verse 1]
Ek en jy luister
Na die reën in die duister
Klou aan my
[Verse 2]
Lakens en ligte
Twee vlugtelinge
Gloei teen my
[Verse 3]
Soos my vingers hardloop oor die lyne
Ryk my hand uit na die vlam, jy's myne
Al wat ek onthou is die houtvloer en jou vorm
[Verse 4]
Los jou naam op my
Jy's die stilte voor die storm
Los jou naam op my
Jy's die stilte voor die storm
[Verse 5]
Jy is my leeflyn
Jy's die asem wat ek haal
Rigting en chaos
Ek sien deur jou, ek sien jou kaal
[Verse 6]
Soos my vingers hardloop oor die lyne
Ryk my hand uit na die vlam, jy's myne
Al wat ek onthou is die houtvloer en jou vorm
[Verse 7]
Los jou naam op my
Jy's die stilte voor die storm
Los jou naam op my
Jy's die stilte voor die storm
[Verse 8]
Stoeplig brand soos ek jou weg soek
Teen 'n muur wys jou hande wat jy wil doen
Dis hopeloos
Ons altwee is ewe broos
[Verse 9]
Soos my vingers hardloop oor die lyne
Ryk my hand uit na die vlam, jy's myne
Al wat ek onthou is die houtvloer en jou vorm
[Verse 10]
Los jou naam op my
Jy's die stilte voor die storm
Los jou naam op my
Jy's die stilte voor die storm
Stilte voor die storm
Stilte voor die storm
Written by: Elandré Schwartz