म्यूज़िक वीडियो
म्यूज़िक वीडियो
क्रेडिट्स
PERFORMING ARTISTS
Karlien Van Jaarsveld
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Marek Koscikiewicz
Composer
Dorota Rabczewska
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kelly
Producer
गाने
(Doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe
Doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe
Doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe
Doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe)
Onthou jy nog ek weet jy't nie vergeet
Jy was vêr te cool
Jy was mos die held by elke game
En jy het die skool gerule
En elke naweek breek jy nog 'n hart
En toe kom jy vir my jy was verward
Wil jy vry my later buite kry
En wil jy vry kyk wat jy reg kan kry
Jy loer vir my so ek speel terug
Maar net totdat jy val vir my
(Doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe)
Wil jy vry jy het geen kans met my
En jy kan kry alles behalwe my
Jy val vir my
Hoe voel dit om my nie te kan kry nie
(Doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe)
Vyf jaar later loop ek jou weer raak
Jy dink jy's net die ou
Jy oefen elke dag ses ure lank
Om girls om jou te hou
En nou kom jy weer aangestap na my
Jy's nie die tipe ou wat my sal kry
Wil jy vry my later buite kry
En wil jy vry kyk wat jy reg kan kry
Jy loer vir my so ek speel terug
Maar net totdat jy val vir my
(Doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe)
Wil jy vry jy het geen kans met my
En jy kan kry alles behalwe my
Jy val vir my
Hoe voel dit om my nie te kan kry nie
(Doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe)
Jy vertel my hoe het jy verander
En hoe graag jy my wil hê
Ek ken jou soort so hou
Verby
(Doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe
Doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe
Doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe
Doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe)
Wil jy vry my later buite kry
En wil jy vry kyk wat jy reg kan kry
Jy loer vir my so ek speel terug
Maar net totdat jy val vir my
(Doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe)
Wil jy vry jy het geen kans met my
En jy kan kry alles behalwe my
Jy val vir my
Hoe voel dit om my nie te kan kry nie
(Doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe-doe)
Written by: Dorota Rabczewska, Marek Koscikiewicz