म्यूज़िक वीडियो

Bok van Blerk - Sing Afrikaner Sing (Amptelike Musiekvideo)
{artistName} द्वारा {trackName} संगीत वीडियो देखें

में प्रस्तुत

क्रेडिट्स

PERFORMING ARTISTS
Bok van Blerk
Bok van Blerk
Performer
Johan Vorster
Johan Vorster
Background Vocals
Danny Smoke
Danny Smoke
Orchestra
Denny Lalouette
Denny Lalouette
Bass
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
PJ Cruz
PJ Cruz
Orchestra
Johan Ferreira
Johan Ferreira
Orchestra
Juan (Floors) Oosthuizen
Juan (Floors) Oosthuizen
Guitar
Elben Schutte
Elben Schutte
Organ
Thean Kotze
Thean Kotze
Background Vocals
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Background Vocals
Jaco Smit
Jaco Smit
Orchestra
Reg Hart
Reg Hart
Orchestra
Marcel Bomman
Marcel Bomman
Orchestra
Shan Fourie
Shan Fourie
Orchestra
Ample Du Preez
Ample Du Preez
Orchestra
COMPOSITION & LYRICS
Ewald Coleske
Ewald Coleske
Composer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Vocal Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Johan Vorster
Johan Vorster
Executive Producer
Danny Smoke
Danny Smoke
Producer
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Mixing Engineer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Mixing Engineer

गाने

Sing Afrikaner Sing Bok van Blerk Jy mag niks meer sê, jy is klaar gepraat Dis n hartseer saak wat ons almal raak Want die groot verraad kom van uit ons eie mense Want die een skeur die woorde van n ander op En gebruik dit net vir sy eie lot En 'hy' staan vir niks, nie soos ek en jy nie Ek weet dit sal verander Die wiel sal eendag draai Sing, Afrikaner Sing Laat jou stem gehoor word Laat jy nooit verdwyn Ooh Sing, Afrikaner Sing As ons almal een word Kan ons die stilte breek. Afrikaner Sing En dit lyk dalk vêr, maar dis voor jou deur Kan jy sien hoe die wolwe mekaar verskeur En daar's niks my vriend, niks wat dit kan keer nie Want die dag sal kom dat die koning val En hy plek moet maak vir 'n Generaal Wat hom uitoorlê, met sy eie mense Want alles moet verander Die wiel sal eendag draai Sing Sing Sing Sing Maar alles het verander Is dit klaar te laat?
Writer(s): Johan Vorster, Ewald Coleske Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out