क्रेडिट्स

PERFORMING ARTISTS
ADAM
ADAM
Performer
Robin Kielly
Robin Kielly
Keyboards
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Keyboards
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Composer
Reynardt Hugo
Reynardt Hugo
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Robin Kielly
Robin Kielly
Producer
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Producer
Vaughan Gardiner
Vaughan Gardiner
Producer

गाने

Doer onder, onder by die oewer
Gedroom van vry wees maar steeds het ek bly wonder
Hoe slaap jy saans as jou bed brand
Raak jou kop lam in die dryfsand?
Saam met die stroom gaan?
Oor my dooie liggaam
Oe, kom hel, kom hoogwater
Oe, al kom die hel, al kom die hoogwater
Oe, ek sal bly wonder, altyd bly wonder
(Altyd bly wonder)
Oe, daar langs die oewer
Kom hel, kom hoogwater
Doer onder, onder by die oewer
Gedroom van 'n landskap toe maak ons spore
Hoe slaap jy snags as jou bed brand
Raak jy ook bang as jy stil raak?
Saam met die stroom gaan?
Oor my dooie liggaam
Oe, kom hel, kom hoogwater
Oe, al kom die hel, al kom die hoogwater
Oe, ek sal bly wonder, altyd bly wonder
(Altyd bly wonder)
Oe, daar langs die oewer
Kom hel, kom hoogwater
Al kom die hel, kom hoogwater
Al kom die hel, kom hoogwater
Saam met die stroom gaan?
Oor my dooie liggaam
Oe, kom hel, kom hoogwater
Oe, al kom die hel, al kom die hoogwater
Oe, ek sal bly wonder, altyd bly wonder
(Altyd bly wonder)
Oe, daar langs die oewer
Kom hel, kom hoogwater
Written by: Hugo Ludik, Reynardt Hugo
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...