गाने

Yesyaa is Ricky opi mic Tolla da best in the business Raak soe wys Amafront ek represent nog Die is vir kaapstad en almal my mense Hahaha Is Ricky opi beat As jy nie joli vang a seat Gwala my op n vrydag aan Jy merit glo obru ek is ani bran Ek is Fresh gemoer os gan uit vanaan As die beat jou vang kan jy still staan? Neeeeeh bru jy moet mos jol Yaaaa bru die plek is vol Eeey bru die skollies rol Rickys ini plek net een phn call Hom ouens net kanyaani Julle weet os is hee vir a party Die kak gat julle nie starti Wys my jy dala jou vrot tamati Gee jou lyf nou lekker tyd Is Amper kla dan is jy spyt Jol jou laaste rantjie uit Ma as jy kak aan vang gan ek jou uit smyt Is ricky opi beat As jy nie joli van a seat Nou roe jou lekker lyfi En wys my jysi styfi Die bruda het lank haare ek dink amper hys a meisie Die jong se airmax kril Sy haare is geswool Kyk vir hom van kop tot toon a vollende Bellville Nou wat gat nou weer aan En wie gaan almal saam Toe Ricky boy nou deur kom hoor jy net gienamataam Ya al die ouens hulle sal my groet Van die frontline trap in mos in my bloet Ricky vani front dit hoe hulle many roep As jy vra van my hoor jy net salute One thing that you should know Ali het my bou I don't keep me like a ou Ma slat a 5 mine dan le jy vlou Ek is simba my vrou is nala Yirre sy sal jou vedala Os lyk sag but the devil wears prada Vra ma die kaap Ricky is skangakaaaaaa Is ricky opi beat As jy nie joli vang a seat Nou dala Is ricky opi beat As jy nie joli vang a seat
Writer(s): Tashreeq De Villiers Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out