म्यूज़िक वीडियो

में प्रस्तुत

क्रेडिट्स

COMPOSITION & LYRICS
Damian Strydom
Damian Strydom
Songwriter
Aid'n Yero
Aid'n Yero
Songwriter
Johan SwartParade Heine
Johan SwartParade Heine
Songwriter

गाने

Gebore in 'n verlore land Gebrandmerk voor geboorte Alleen staan ons Gebroke Als om my is geraas Ek moet myself instel op die Waarheid Waarheid My pa is befok My ma is te vriendelik Ek is te jonk Te jonk dom en dronk Te wit om werk te kry Op 'n doodlys gesit vir iets wat ek Nooit eers gedoen het nie Als om my is geraas Ek moet myself instel op die Waarheid Waarheid Ek is moeg vir alles My pa is befok My ma is te vriendelik Ek is te jonk Te jonk dom en dronk Daar is 'n lig Daar is 'n lig Daar is 'n lig Daar is 'n lig Aan die einde van die Fokken tonnel Daar is 'n lig Daar is 'n lig Daar is 'n lig Daar is 'n lig Aan die einde van die Fokken tonnel Als om my is geraas Ek moet myself instel op die Waarheid Waarheid My pa is befok My ma is te vriendelik Ek is te jonk Te jonk Dom en Dronk
Writer(s): Damian Strydom Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out