म्यूज़िक वीडियो

Kurt Darren - Opmaak-Liefde (Official Audio)
{artistName} द्वारा {trackName} संगीत वीडियो देखें

Kurt Darren के आगामी संगीत कार्यक्रम

में प्रस्तुत

क्रेडिट्स

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Vocals
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Keyboards
Raymond Green
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Kurt Darren
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Dan Green
Dan Green
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Dirk van Niekerk
Dirk van Niekerk
Producer

गाने

Haar woorde skok soos 'n haelgeweer Ek kom in vrede sit jou wapens neer Lees my lippe, dis 'n misverstand Elke storie het 'n ander kant En in die oggend Lyk sy op haar mooiste gee my krag Vir die dag En as die son gaan lê(son gaan lê) Weet ek nou wat voor my lê en wag Dis tyd vir opmaak-liefde Ek vat jou vir 'n dans Opmaak-liefde Ons praat 'n bietjie Frans Soene, miljoene wat op jou lippe land Ons laat daai opmaak-vure brand(opmaak-vure brand) Koue skouer ons begin van voor Wie't nou weer met haar kop getoor Lyk vir my sy wil daai golfie ry Nog 'n bietjie opmaak-liefde kry En in die oggend Lyk sy op haar mooiste gee my krag Vir die dag En as die son gaan lê(son gaan lê) Weet ek nou wat voor my lê en wag Dis tyd vir opmaak-liefde Ek vat jou vir 'n dans Opmaak-liefde Ons praat 'n bietjie Frans Soene, miljoene wat op jou lippe land Ons laat daai opmaak-vure brand(opmaak-vure brand) En in die oggend Lyk sy op haar mooiste gee my krag Vir die dag En as die son gaan lê(son gaan lê) Weet ek nou wat voor my lê en wag Dis tyd vir opmaak-liefde Ek vat jou vir 'n dans Opmaak-liefde Ons praat 'n bietjie Frans Soene, miljoene wat op jou lippe land Ons laat daai opmaak-vure brand(opmaak-vure brand) Dis tyd vir opmaak-liefde Ek vat jou vir 'n dans(vat jou vir 'n dans) Opmaak-liefde Ons praat 'n bietjie Frans(praat 'n bietjie Frans) Soene, miljoene wat op jou lippe land Ons laat daai opmaak-vure brand(opmaak-vure brand)
Writer(s): Dan Green, Don Kelly, Kurt Darren Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out