म्यूज़िक वीडियो
म्यूज़िक वीडियो
क्रेडिट्स
PERFORMING ARTISTS
Riana Nel
Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Riana Nel
Composer
गाने
[Verse 1]
Het jy vergeet hoe dit voel
As elektrisiteit deur jou liggaam spoel?
Sê jy onthou hoe dit was
As elke senuweepunt deur jou liggaam bars
[Verse 2]
Want ek smag na my asem
In 'n oomblik so verlore
Maar gevind en ek weet dit sal hou vir 'n leeftyd
Jy's die een wat ek wou hê
[Verse 3]
Ek wil jou soen op jou mond
Jou lyf hier teenaan my voel
Dis wat my hart so begeer het (Dis wat my hart so begeer het)
[Verse 4]
So laat my toe om jou lippe met my lippe te raak
'n Paar keer of meer
Daar's niks wat jy ooit kan sê soos wat jy dit vir my sê
As jy net so met my praat
So laat my toe om jou lippe met my lippe te raak
[Verse 5]
Maar hoe sal ek weet sonder vrae
Dat jou gevoelens vir my jou nog binne brand
En as jy praat, sê dit so
Te veel woorde slaan soms die vure dood
[Verse 6]
En ek smag na my asem
In 'n oomblik so verlore
Maar gevind en ek weet
Dit sal hou vir 'n leeftyd
Jy's die een wat ek wou hê
[Verse 7]
Ek wil jou soen op jou mond
Jou lyf hier teenaan my voel
Dis wat my hart so begeer het (Dis wat my hart so begeer het)
[Verse 8]
So laat my toe om jou lippe met my lippe te raak
'n Paar keer of meer
Daar's niks wat jy ooit kan sê soos wat jy dit vir my sê
As jy net so met my praat
So laat my toe om jou lippe met my lippe te raak
[Verse 9]
Want jy weet wat ek voel vir jou
Ek wag vir jou, so vou jou arms om my lyf
En as jy weet wat jy doen aan my behoort jy al te weet
[Verse 10]
Ek wil jou soen op jou mond
Jou lyf hier teenaan my voel
Dis wat my hart so begeer
[Verse 11]
Laat my toe om jou lippe met my lippe te raak
'n Paar keer of meer
Daar's niks wat jy ooit kan sê soos wat jy dit vir my sê
As jy net so met my praat
So laat my toe om jou lippe met my lippe te raak
So laat my toe om jou lippe met my lippe te raak
So laat my toe om jou lippe met my lippe te raak
Written by: Riana Nel