म्यूज़िक वीडियो

म्यूज़िक वीडियो

क्रेडिट्स

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Vocals
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Background Vocals
Floors
Floors
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Stephan van Huyssteen
Stephan van Huyssteen
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Murray Lubbe
Producer

गाने

Het al ‘n twee-been bok gekwes verloor
’n Trouvrou laat gaan wat niks wou hoor
Bakkies breek en moer gestrip
Toe ek my werk verloor was ek af gerip
Daar’s baie dinge
Wat ’n mens in die steek laat
Ek wys twee vingers
En ek weet dit gaan beter raak (Hey)
Met of sonder ys in die kroeg by die huis
Dis nooit ’n glas wat my hart breek
Soos trouplanne en rugbyspanne
Wat hierdie man laat sweet
Skielik gaan die lig aan in kop
Meer as net ’n houer vir my dop
Want dis nooit ‘n glas wat my hart breek
Want dis nooit ‘n glas wat my hart breek
Sy was ‘n volbloed boeremeisie
Niks wat ‘n man vir haar kan wys nie
Sy’t haar rug op my gedraai maar ek like dit
Like dit minder dat sy waai
Daar’s baie dinge
Wat ’n mens in die steek laat
Ek wys twee vingers
En ek weet dit gaan beter raak (Hey)
Met of sonder ys in die kroeg by die huis
Dis nooit ’n glas wat my hart breek
Soos trouplanne en rugbyspanne
Wat hierdie man laat sweet
Skielik gaan die lig aan in kop
Meer as net ’n houer vir my dop
Want dis nooit ‘n glas wat my hart breek
Want dis nooit ‘n glas wat my hart breek
Na Na Na Na Na
Na Na Na Na Na Na-a
Na Na Na Na Na
Na Na Na Na Na Na-a
Daar’s baie dinge
Wat ’n man in die steek laat
Ek wys twee vingers
En ek weet dit gaan beter raak
Met of sonder ys in die kroeg by die huis
Dis nooit ’n glas wat my hart breek
Soos trouplanne en rugbyspanne
Wat hierdie man laat sweet
Skielik gaan die lig aan in kop
Meer as net ’n houer vir my dop
Want dis nooit ‘n glas wat my hart breek
Want dis nooit ‘n glas wat my hart breek
Written by: Stephan van Huyssteen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...