म्यूज़िक वीडियो
म्यूज़िक वीडियो
क्रेडिट्स
PERFORMING ARTISTS
Eloff
Vocals
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Raymond Green
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Eloff
Songwriter
Hugo Ludik
Songwriter
Nicholas Jordaan
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Muse Productions
Producer
गाने
[Verse 1]
Dit was net die ander dag
Sippin’ klippies by die swembad
Sip sip, vang 'n dip by die Valley of the Waves (Valley of the Waves)
Niks kry my in die bui
Soos ‘n klein bietjie roomys
En ‘n tokkel op my bokskitaar
[Verse 2]
Sy het fotos geneem van my op haar Samsung
Het my moves en my tunes op haar TikTok vasgevang
Ek was al by Sun City maar nog nooit oorsee
Nou is ek groot
[Verse 3]
Ek’s flippen groot in Korea
Ek's flippen groot in Korea
Ek was al by Sun City maar nog nooit oorsee
Nou is ek groot
Ek’s flippen groot in Korea
[Verse 4]
Ek’s mos nie bang vir die hoogtes
Ek drip-dry tot ek droog is
Spat spat sien my gat soos ek deur die water gly (Deur die water gly, my papnat)
My swembroek in haar hand
Handdoek op die sand
Sien ek hoe almal kyk vir my
[Verse 5]
Sy het fotos geneem van my op haar Samsung
Het my buns en my guns op haar TikTok vasgevang
Ek was al by Sun City maar nog nooit oorsee
Nou is ek groot
[Verse 6]
Ek’s flippen groot in Korea
Ek's flippen groot in Korea
Ek was al by Sun City maar nog nooit oorsee
Nou is ek groot
Ek’s flippen groot in Korea
[Verse 7]
Net ‘n klein dorpie dromer
Wat hou van die somer
En niemand pla
As gevolg van die swak Rand
Chill ek by ‘n fake strand
En sy was daar
[Verse 8]
Sy het fotos geneem van my op haar Samsung
Het my moves en my tunes op haar TikTok vasgevang
Ek was al by Sun City maar nog nooit oorsee
Nou is ek groot
[Verse 9]
Ek’s flippen groot in Korea
Ek's flippen groot in Korea
Ek was al by Sun City maar nog nooit oorsee
Nou is ek groot
Ek’s flippen groot in Korea
Written by: Brandon Eloff, Hugo Ludik, Nicholas Jordaan