क्रेडिट्स
PERFORMING ARTISTS
Demi-Lee Moore
Performer
Helmut Meijer
Keyboards
Lukas De Beer
Bass Guitar
Sven Blumer
Electric Guitar
René de Klerk
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Helmut Meijer
Songwriter
Lukas De Beer
Songwriter
Tim Theron
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Helmut Meijer
Producer
गाने
[Verse 1]
Dis asof ek wakker word vir die eerste keer
‘n Dag wil breek na die donker nag, ek sien jou weer
Ek's so gewoond aan die lyne, die maniere van jou lyf
Skielik, skielik word jy meer
[Verse 2]
Ek moet opkom vir asem
Dis net jy wat my vervul
[Chorus]
So naby maar jy trek my nader
Voel jou hartklop hier teen my vel
Die ritme van jou asemhaling
Trek my dieper, steeds dieper in
Die hitte oor jou lyf se lyne
Is ‘n vuur wat spoel oor my siel
My naam wat vorm op jou lippe
Trek my nader, nader aan jou
Nader aan jou
[Verse 3]
‘n Deur gaan oop, ‘n deur gaan toe vir ‘n ander een
‘n Hart maak toe, ‘n hart maak oop vir die regte een
Ek’s so gewoond aan die mure, buitelyne van my pyn
Skielik, skielik het ek jou
[Verse 4]
Ek moet opkom vir asem
Dis net jy wat my vervul
[Chorus]
So naby maar jy trek my nader
Voel jou hartklop hier teen my vel
Die ritme van jou asemhaling
Trek my dieper, steeds dieper in
Die hitte oor jou lyf se lyne
Is 'n vuur wat spoel oor my siel
Jou naam wat vorm op my lippe
Trek my nader, nader aan jou
Nader aan jou
Written by: Helmut Meijer, Lukas De Beer, Tim Theron