म्यूज़िक वीडियो

म्यूज़िक वीडियो

क्रेडिट्स

PERFORMING ARTISTS
Van Pletzen
Van Pletzen
Lead Vocals
Kurt Darren
Kurt Darren
Lead Vocals
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Synthesizer
COMPOSITION & LYRICS
Van Pletzen
Van Pletzen
Songwriter
Matthieu Auriacombe
Matthieu Auriacombe
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Van Pletzen
Van Pletzen
Producer
Nax
Nax
Producer

गाने

[Verse 1]
Lank gelede trap 'n seuntjie ligte spoortjies in Die Moot
Deur die jare word sy spore in ons volk se lewens groot
Dit was nog altyd sy droom om saam met Kurt Darren te sing
En nou is dit twintig jaar later en hier kom 'n ding
[Verse 2]
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
[Verse 3]
Span die seile van Die Moot tot Amerika
Kaptein waar is jy?
Kom sing nou saam met my
Groothond hier is ek
Vir slegs 'n lyn of twee
Maar ek kort slegs twee lyne om hierdie song 'n treffer te maak
[Verse 4]
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
[Verse 5]
Hier is ons in Amerika
En verlang na Pretoria
Huis is waar die hart is
En my hart is in die Moot my bra
[Verse 6]
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
Oh-oh Moot tot Amerika
Written by: Matthieu Auriacombe, Pierre-Henri van Pletzen
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...