म्यूज़िक वीडियो

FOKOFPOLISIEKAR - Die goeie ou dae (Official)
{artistName} द्वारा {trackName} संगीत वीडियो देखें

में प्रस्तुत

क्रेडिट्स

PERFORMING ARTISTS
Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar
Performer
Die Bende
Die Bende
Performer
Dane Taylor
Dane Taylor
Performer
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Performer
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Performer
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Performer
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Performer
Wynand Johannes Myburgh
Wynand Johannes Myburgh
Performer
Jacobus Gideon Venter
Jacobus Gideon Venter
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Francois Badenhorst
Francois Badenhorst
Songwriter
John Hunter Eddington Kennedy
John Hunter Eddington Kennedy
Songwriter
Georg Johan de Ridder
Georg Johan de Ridder
Songwriter
Wynand Johannes Myburgh
Wynand Johannes Myburgh
Songwriter
Jacobus Gideon Venter
Jacobus Gideon Venter
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Die Bende
Die Bende
Producer
Dane Taylor
Dane Taylor
Mixing Engineer
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Mastering Engineer

गाने

Watse deel van die goeie ou dae mis jy? Is dit patriargie? Of lyfstraf kry? Nou's ons glase vol Urbanol en alkohol Soek net iewers om uitmekaar uit te kan val Ons leef basies In 'n TV tussen stasies Almal op hul tone Hul fone Hul gode Hommeltuig-patrone Hologram-spoke Droom met oop oë Ek is almal wat voor my was 'N Junkie op 'n vloermatras 'N Kind met vlieë op haar gesig 'N Enkelouer-alkoholis En jou pa wat by 'n brug af Spring Watse deel van die goeie ou dae mis jy? Is dit die massamoord? Of oopkyktyd? Nou's ons glase vol Urbanol en alkohol Soek net iewers om Uitmekaar uit te kan val Weet jy wat maak 'n plek kak? Dis die mense Daar's baie van ons dood En ons hou net aan met lewe Die moeilikste ding is om myself te vergewe Ek is almal wat voor my was 'N Junkie op 'n vloermatras 'N Kind met vlieë op haar gesig 'N Enkelouer-alkoholis En jou pa wat by 'n brug af Spring Watse deel van die goeie ou dae mis u? Is dit die passewet? Of die potpourri? Nou's ons glase vol Urbanol en alkohol Soek net iewers om Uitmekaar uit te kan val
Writer(s): Francois Badenhorst, Georg Johan De Ridder, Jacobus Gideon Venter, John Hunter Eddington Kennedy, Wynand Johannes Myburgh Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out