Brendan Peyper के आगामी संगीत कार्यक्रम
में प्रस्तुत
Brendan Peyper के शीर्ष गीत
इसी प्रकार के गाने
क्रेडिट्स
PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Peyper
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Murray Lubbe
Producer
गाने
Jy het 'n smile wat
My hele wêreld aan die brand slat
Jou lyf se taal
Die dimpels op jou wang
Ek snak na asem
Ek wil en ek sal
Jou uit die dorp vat
My perde saal
Op na die skuurdak
Of na die eerste kraal
Gaan jy vir my val
Of gaan ek moet betaal
Ek sien nou
Ek was net nog 'n ou om aan vas te hou
Vir jou
Moes geweet het jy't 'n ander plan
Toe jy besluit het om te gaan
Ja ek sien nou
Ek was net nog 'n ou
Om aan vas te hou
Vir jou
Moes geweet het jy't 'n ander plan
Toe jy besluit het om te gaan
Net nog 'n ou vir jou
Net nog 'n ou
Jys seker laf as
Jy dink ek gaan nie aan jou hand vat
Dis al wat aangaan in my kop dis al
Ek gaan nie vra nie
Ek wil en ek sal
Jou na die plaas vat
Ons raak verlore (dan raak ons weg)
Op 'n stofpad
Ons kan die krale kap
Van die een tot die ander
Tot jy besluit om te bly
By my
Ja Ek sien nou
Ek was net nog 'n ou om aan vas te hou
Vir jou
Moes geweet het jy't 'n ander plan
Toe jy besluit het om te gaan
Ja ek sien nou
Ek was net nog 'n ou
Om aan vas te hou
Vir jou
Moes geweet het jy't 'n ander plan
Toe jy besluit het om te gaan
Net nog 'n ou vir jou
Net nog 'n ou
Ek sien nou
Ek was net nog 'n ou om aan vas te hou
Vir jou
Moes geweet het jy't 'n ander plan
Toe jy besluit het om te gaan
Ja ek sien nou
Ek was net nog 'n ou om aan vas te hou
Vir jou
Moes geweet het jy't 'n ander plan
Toe jy besluit het om te gaan
Net nog 'n ou vir jou
Net nog 'n ou
Ek's net nog 'n ou
Lyrics powered by www.musixmatch.com