क्रेडिट्स

PERFORMING ARTISTS
Posduif
Posduif
Performer
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Electric Guitar
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Background Vocals
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Bass Guitar
Raymond Green
Raymond Green
Electric Guitar
James Boland
James Boland
Lead Vocals
Sheldon Sham
Sheldon Sham
Saxophone
Nick McCreadie
Nick McCreadie
Drums
Hugo Ludik
Hugo Ludik
Drum Programming
Tim Lengfeld
Tim Lengfeld
Drum Programming
COMPOSITION & LYRICS
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Songwriter
Nicholas Jordaan
Nicholas Jordaan
Songwriter
Richard Anthony Dewing
Richard Anthony Dewing
Songwriter
Nathan Woodman
Nathan Woodman
Songwriter
Amiel Paschal Gopal
Amiel Paschal Gopal
Songwriter
Nicholas McCreadie
Nicholas McCreadie
Songwriter
Marc Brendon
Marc Brendon
Songwriter
PRODUCTION & ENGINEERING
Brendan Ross Campbell
Brendan Ross Campbell
Producer

गाने

[Verse 1]
My wiel is pap, nog 'n slaggat
Nog 'n warm bergie in die middel van die pad
Wag
Voel of ek dit al gesien het
[Verse 2]
Ons het vingers vir verkeers ligte
Die water is al af van voor eergister
Te vroeg
Vir nog 'n dubbel by die kroeg
[PreChorus]
Ons het die see
Ons het die son, waar al die
Proteas blom
Half prys hier
Vir 'n huisie
[Chorus]
Die lewe is 'n lied, verniet
Selfs die Hadida wat kla
In Suid Afrika dis musiek, geniet
In die donker van die nag, sonder krag kan jy die stêrre sien skiet
Ja, die lewe is 'n lied
[Verse 3]
Niks geld vir oorsee maar ons het
Die A-T-K-V
Die Wêreld Beker gewen
En die klank van Vuvuzelas
[Verse 4]
Jy kan inkopies doen op elke straathoek
Elke Sondag aand luister wat die President soek
Maak jou soek
Vir nog 'n kopseer by die kroeg
[Verse 5]
Ons het die veld, ons het die bos
Braaivleis en boerewors
Half prys hier
Vir 'n huisie
[Chorus]
Die lewe is 'n lied, verniet
Selfs die Hadida wat kla
In Suid Afrika dis musiek, geniet
In die donker van die nag, sonder krag kan jy die stêrre sien skiet
Ja, die lewe is 'n lied
[PreChorus]
Ons het die see
Ons het die son, waar al die
Proteas blom
Half prys hier
Vir 'n huisie
[Chorus]
Die lewe is 'n lied, verniet
Selfs die Hadida wat kla
In Suid Afrika dis musiek, geniet
In die donker van die nag, sonder krag kan jy die stêrre sien skiet
Ja, die lewe is 'n lied
Written by: Amiel Paschal Gopal, Brendan Ross Campbell, Marc Brendon, Nathan Woodman, Nicholas Jordaan, Nicholas McCreadie, Richard Anthony Dewing
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...