म्यूज़िक वीडियो

Nádine - Skildery (AMPTELIKE MUSIEK VIDEO)
{artistName} द्वारा {trackName} संगीत वीडियो देखें

क्रेडिट्स

PERFORMING ARTISTS
Nádine
Nádine
Vocals
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Background Vocals
Johan Liebenberg
Johan Liebenberg
Electric Guitar
Galina Juritz
Galina Juritz
Violin
Martine Loxton
Martine Loxton
Background Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Arnold Coleske
Arnold Coleske
Producer
Coleske Artists
Coleske Artists
Producer
Johan Oberholzer
Johan Oberholzer
Producer
Ewald Swart
Ewald Swart
Mixing Engineer
Paulo Azevedo
Paulo Azevedo
Mixing Engineer

गाने

Met water en kleure van liefde Geduld en 'n rustige hart Dink ek aan jou mond Jou lippe en ons belofte Met skadu's en die lug van 'n liefde Wat skyn uit die dieptes van jou Weet ek dit is reg Wat ek nou moet verf Die lyne getrek Die lap teen die muur hang en staar al vir ure na my Ek het n idee van n prent om te verf Maar ek kan nie die kleure kry nie Die lap wat daar hang is nog leeg En eks bang want ek weet ek verf buite die lyne Maar sal jy die prent wees wat ek verf In my skildery In my skildery Geduldig Vol liefde en rustig lê ek Elke deel van jou neer Want dit wat ons het, is veel meer as net Dit was woorde kan sê Die lap teen die muur hang en staar al vir ure na my Ek het n idee van n prent om te verf Maar ek kan nie die kleure kry nie Die lap wat daar hang is nog leeg En eks bang want ek weet ek verf buite die lyne Maar sal jy die prent wees wat ek verf In my skildery In my skildery Al maak ek voute Sal ek weer begin Die lap teen die muur hang en staar al vir ure na my Ek het n idee van n prent om te verf Maar ek kan nie die kleure kry nie Die lap wat daar hang is nog leeg En eks bang want ek weet ek verf buite die lyne Maar sal jy die prent wees wat ek verf In my skildery My skildery
Writer(s): Johan Oberholzer Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out