म्यूज़िक वीडियो
म्यूज़िक वीडियो
क्रेडिट्स
PERFORMING ARTISTS
Anzélle
Vocals
Ewald Janse van Rensburg
Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Anzélle
Composer
Roux Cloete
Composer
William Loots
Composer
गाने
[Verse 1]
Ons vlieg soos jets in die lug, baby, ek en jy op 'n sonnige somer
My kop spin, ek's 'n bietjie dronk, bietjie verlief, bietjie verlore
[PreChorus]
Dagdronk, stout-jonk, uit my bruin, so ongesond
Dit is so crazy, baby, ek en jy "living our best life"
[Chorus]
Ek en jy laat die wêreld stil staan
Vergeet van al die dinge want jy voltooi my binne
Los my hier tussen die wolke
Vergeet van al die dinge want jy voltooi my binne
Jy, jy, jy, jy, jy voltooi my binne
Jy voltooi my binne
Jy voltooi my binne
[Verse 2]
Klim in die spaceship en dan wys ek jou al die planete
Dan hou ons piekniek op pluto en onthou van al die memories
[PreChorus]
Dagdronk, stout-jonk, uit my bruin, so ongesond
Dit is so crazy, baby, ek en jy "living our best life"
[Chorus]
Ek en jy laat die wêreld stil staan
Vergeet van al die dinge want jy voltooi my binne
Los my hier tussen die wolke
Vergeet van al die dinge want jy voltooi my binne
Jy, jy, jy, jy, jy voltooi my binne
Jy voltooi my binne
Jy voltooi my binne
[Bridge]
Ek en jy
Op 'n eiland en ons drink wyn
Dis dalk 'n bietjie Cli-shame
En ek en jy
Hoog in die bome en ons verdwyn
Ons verdwyn
[Chorus]
Ek en jy laat die wêreld stil staan
Vergeet van al die dinge want jy voltooi my binne
Los my hier tussen die wolke
Vergeet van al die dinge want jy voltooi my binne
Jy, jy, jy, jy, jy voltooi my binne
Jy voltooi my binne
Jy voltooi my binne
Jy, jy, jy, jy, jy voltooi my binne
Jy voltooi my binne
[Outro]
Jy, jy, jy, jy, jy voltooi my binne
Jy voltooi my binne
Written by: Anzélle, Roux Cloete, William Loots

