म्यूज़िक वीडियो

म्यूज़िक वीडियो

क्रेडिट्स

PERFORMING ARTISTS
Leon Ferreira
Leon Ferreira
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Leon Ferreira
Leon Ferreira
Composer

गाने

Asemrowend is my Koning
Asemrowend is die werke van Sy hand
Van die eerste lig in die môre
Deur die donker nag vanaand
Sy genade slaan my asem weg
Sy liefde gryp my aan die hart
Toe Hy vir my tot die dood toe veg
En my naam skryf in Sy hand
Daar's niks wat my van Sy liefde skei nie
Niks wat kom tussen Hom en my nie
Al gaan ek noord of gaan ek suid, trek ek oos by wes verby
Sal Sy liefde my daar kry
Asemrowend is my Koning
Asemrowend is die werke van Sy hand
Van die eerste lig in die môre
Deur die donker nag vanaand
Asemrowend is my Koning
Asemrowend is die werke van Sy hand
Van die eerste lig in die môre
Deur die donker nag vanaand
God se goedheid en Sy guns oor my
Dit agtervolg my dag en nag
God se grootheid en Sy Majesteit
Dit laat my na my asem snak
En Sy Naam sal vir ewig staan
Want dis die Naam bo elke naam
En wie weet waar sou ek begin as ek Sy liefde wil besing
My asem's net te min
Asemrowend is my Koning
Asemrowend is die werke van Sy hand
Van die eerste lig in die môre
Deur die donker nag vanaand
Asemrowend is my Koning
Asemrowend is die werke van Sy hand
Van die eerste lig in die môre
Deur die donker nag vanaand
Na-na-na-na-na (Na-na-na-na-na)
Na-na-na-na-na (Na-na-na-na-na)
Na-na-na-na-na (Na-na-na-na-na)
Na-na-na-na-na (Na-na-na-na-na)
Asemrowend is my Koning
Asemrowend is die werke van Sy hand
Van die eerste lig in die môre
Deur die donker nag vanaand
Asemrowend is my Koning
Asemrowend is die werke van Sy hand
Van die eerste lig in die môre
Deur die donker nag vanaand
Van die eerste lig in die môre
Deur die donker nag vanaand
Asemrowend is my Koning
Written by: Leon Ferreira
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...