म्यूज़िक वीडियो

म्यूज़िक वीडियो

क्रेडिट्स

PERFORMING ARTISTS
Ricus Nel
Ricus Nel
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ricus Nel
Ricus Nel
Composer
Marc Brendon
Marc Brendon
Lyrics
Don Kelly
Don Kelly
Lyrics
Pierre Rossouw
Pierre Rossouw
Composer
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics

गाने

Ek skryf op my hart beloftes aan jou
Solank as hy klop sal ek elke woord hou
Want ons geskenk van God aan mekaar
Deur dik en deur dun
Laat ons liefde oorwin
En ook deur alles dra
In hierdie bos van my
Daar sal jy jou hart kry
Jy't myne klaar gevat
Skryf jou naam op my hart
Ek gee my hart vir jou
Sal jy hom by jou hou?
Want jy't myne gevat
Skryf jou naam op my hart
Daar is geen stop aan my woord en my eer
Jy's al wat ek soek en wat ek begeer
Beloftes voel klein teen wat ek bedoel
As jy kon klim
Hier binne my in
Sou jy dit ook voel
In hierdie bos van my
Daar sal jy jou hart kry
Jy't myne klaar gevat
Skryf jou naam op my hart
Ek gee my hart vir jou
Sal jy hom by jou hou?
Want jy't myne gevat
Skryf jou naam op my hart
In hierdie bos van my
Daar sal jy jou hart kry
Jy't myne klaar gevat
Skryf jou naam op my hart
Ek gee my hart vir jou
Sal jy hom by jou hou?
Want jy't myne gevat
Skryf jou naam op my hart
Want jy't myne gevat
Skryf jou naam op my hart
Written by: Don Kelly, Marc Brendon, Niel Schoombee, Pierre Rossouw, Ricus Nel
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...