म्यूज़िक वीडियो

में प्रस्तुत

क्रेडिट्स

PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Christian Bruhn
Christian Bruhn
Composer
Erica Bruhn
Erica Bruhn
Composer
Andrea Wagner
Andrea Wagner
Composer

गाने

Lank lank gelede Was daar 'n goeie rede Hoekom ek TV wou kyk Sy was bitter oulik En as ek kon dan sou ek Haar wou vra vir 'n date Maar daar was een probleempie Sy was nooit alleen nie Want hy moes na haar kyk Peter was sy naam En was hy bietjie skaam Het sy vir hom ook mooi gelyk Heidi, Heidi Vra vir my hoe ken ek jou naam Heidi, Heidi Ons almal weet waar kom jy vandaan Berge, strome Vat my hand dan vat ek jou saam Heidi, Heidi Heidi, ek's 'n man wat kan Soveel jare later Vir my het niks verander Hulle sê vir my ek leef in 'n droom Jy's seker nou nog mooier Jou wangetjies nog rooier Ek wens ek kon jou kry op die foon Maar ek weet jy's in die berge Sein raak al hoe erger En Peter is nou lank al verby Almal bietjie ouer Herinneringe flouer Maar in drome sal jy wag vir my Heidi, Heidi Vra vir my hoe ken ek jou naam Heidi, Heidi Ons almal weet waar kom jy vandaan Berge, strome Vat my hand dan vat ek jou saam Heidi, Heidi Heidi, ek's 'n man wat kan En ek soek jou hier En ek soek jou daar En ek volg my hart En ons kry mekaar En ek draai jou uit En ek draai jou in En ons draai nou saam En dit maak nou sin En ek soek jou hier En ek soek jou daar En ek volg my hart En ons kry mekaar En ek draai jou uit En ek draai jou in En ons draai nou saam En dit maak nou sin En sy dans vir my Heidi, Heidi Vra vir my hoe ken ek jou naam Heidi, Heidi Ons almal weet waar kom jy vandaan Berge, strome Vat my hand dan vat ek jou saam Heidi, Heidi Heidi, ek's 'n man wat kan (En ek sal) Heidi, Heidi Vra vir my hoe ken ek jou naam (oeh, Heidi) Heidi, Heidi Ons almal weet waar kom jy vandaan Berge, strome (strome) Vat my hand dan vat ek jou saam (oeh, Heidi) Heidi, Heidi Heidi, ek's 'n man Heidi, ek's 'n man Heidi, ek's 'n man wat kan
Writer(s): Christian Bruhn, Andrea Wagner, Erika Bruhn Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out