क्रेडिट्स
PERFORMING ARTISTS
Kurt Darren
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Kurt Darren
Lyrics
Michael Wurst
Songwriter
Michael Buschjan
Composer
गाने
Jy vertel my 'n storie alweer
Nog 'n dag en nog 'n keer
En dit maak my moeg
Hou jou mond en hou by my verby
Jy gooi my hart op die vloer
Dink jy ek verloor?
Dink maar weer
Want ek begin maar net van voor
Oh-oh-oh, oh, oh, oh, dit was 'n misverstand
Groter as die Wêreldoorlog was
En ek weet dis verkeerd
Maar ek kon myself nie keer
Oh-oh-oh, oh, oh, oh, dit was 'n misverstand
Het so gehoop dat hierdie skoen sal pas
Maar ek moes maar probeer
Want ons almal weet probeer is die beste geweer
Ek het so gehoop jy was die een
Die een wat my gaan onder stuur
Maar dit was nie bedoel om te wees
Is beter af staan hier
Jy gooi my hart op die vloer
Dink jy ek verloor?
Dink maar weer
Want ek begin maar net van voor
Oh-oh-oh, oh, oh, oh, dit was 'n misverstand
Groter as die Wêreldoorlog was
En ek weet dis verkeerd
Maar ek kon myself nie keer
Oh-oh-oh, oh, oh, oh, dit was 'n misverstand
Het so gehoop dat hierdie skoen sal pas
Maar ek moes maar probeer
Want ons almal weet probeer is die beste geweer
(Hi, ek's besig. Los 'n boodskap)
Oh-oh-oh, oh, oh, oh, dit was 'n misverstand
Groter as die Wêreldoorlog was
En ek weet dis verkeerd
Maar ek kon myself nie keer
Oh-oh-oh, oh, oh, oh, dit was 'n misverstand
Het so gehoop dat hierdie skoen sal pas
Maar ek moes maar probeer
Want ons almal weet probeer is die beste geweer
Written by: Kurt Darren, Michael Buschjan, Michael Wurst

