Video Musik

Kaggel
Tonton video musik {trackName} dari {artistName}

Ditampilkan Di

Dari

PERFORMING ARTISTS
Twee
Twee
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Twee
Twee
Songwriter

Lirik

Daars kaggel in die kamaer Ons le kaal in die bed Die bure hou partytjie En dis toe waar jy se Ek voel vylig in jou arem Kan ons veraltyd hier bly Daar n kers in die badkamer Ek is bang dat jy gly Ek sal hierdie heuwels platloop Die laatjies gan deur die laatjies Kom by die pint en ek sal vit jou sink Al die paatjies so baie paadtjies Jy sal moet kies my lief Jy sal moet kies my kind Jy wag vir die arm Van God se genade Ek dink jy lees dt verkeerd Daar le bloed op jou spoor en jy dink jy is velore klim tog net terug in die bed Ek wil jou net heelmaak Ek sal hierdie heuwels platloop Die laatjies gan deur die laatjies Kom by die pint en ek sal vit jou sink Al die paatjies so baie paadtjies Jy sal moet kies my ding Jy sal moet kies my kind Jy wag vir die arm Van God se genade Ek dink jy lees dit verkeerd Daar le bloed op jou spoor en jy dink jy is velore klim tog net terug in die bed Ek wil jou net heelmaak As jy van daai stoel af opstaan Dan sal ek jou my god maak Is daar bid of kan ek aangaan Daars kaggel in die kamaer Ons le kaal in die bed Die bure hou partytjie En dis toe waar jy se Ek voel vylig in jou arems Kan ons veraltyd hier bly Daar n kers in die badkamer Ek is bang dat jy gly Daar n kers in die badkamer Ek is bang dat jy gly
Writer(s): Thomas Anders Thoernholm, Dan Ola Attlerud, Michael Clauss Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out