album cover
Siele Loop Sielloos
album cover
Siele Loop Sielloos dirilis pada 16 September 2016 oleh Select Musiek sebagai bagian dari album Die Aandblom 13
Released16 September 2016
LabelSelect Musiek
BPM
Melodiksi
Level Akustik
Valence
Kemampuan untuk menari
Energi

Lirik

Verdraai daai gif na gawe
Is daai mis in jou oë trane?
Die liefde tussen hy en sy, en sy en sy, en hy en hy
Sal altyd ń tydlose wonder wees
Verdraai daai gif na gawe
Is daai mis in jou oë mooi trane?
Die liefde tussen hy en sy, en sy en sy, en hy en hy
Sal altyd ń tydlose wonder wees
En hy sê vir haar, "Ek's lief"
Sy sê vir hom, "Ek's lief"
En sy sê vir haar, "Ek's lief"
Hy sê vir hom, "Ek's lief"
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
(So baie siele)
(So baie siele)
Op hierdie blou planeet waar genade hang
Het jy net een kans ou vriend, ou vriend
Dis jou eie avontuur
Waar jy jou hart belê
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
(So baie siele)
So baie siele loop sielloos
(So baie siele)
Soms teen die storm
Soms teen die stroom
En in 'n oogwink, 'n droom
En hierdie asem, vlugtig, doodbewus of niks, of niks
Stadig huistoe loop
En hy sê vir haar, "Ek's lief"
Sy sê vir hom, "Ek's lief"
En sy sê vir hom, "Ek's lief"
Hy sê vir hom, "Ek's lief"
So baie siele loop sielloos
(So baie siele)
So baie siele loop sielloos
(So baie siele)
So baie siele loop sielloos
(So baie siele)
So baie siele loop sielloos
(So baie siele)
Harte half vol
Kom ons hardloop, kom ons vlug
Harte half leeg
Kom ons hardloop, kom ons vlug
En hy sê vir haar, "Ek's lief"
Sy sê vir hom, "Ek's lief"
En sy sê vir haar, "Ek's lief"
En hy sê vir hom, "Ek's lief"
So baie siele
So baie siele
Sielloos
Sielloos
So baie siele
So baie siele loop sielloos
So baie siele loop sielloos
Sielloos
Written by: Arno Carstens
instagramSharePathic_arrow_out􀆄 copy􀐅􀋲

Loading...