Dari
PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Louwtjie Rothman
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Christian Wolf
Producer
Lirik
Ek lief jou maar jy my so bietjie
Vis gevang met jou hart maar jy hou my aan 'n lyntjie
Net my luck nog 'n dag waar die reën nie stop nie
Gedagtes op jou en dit hou nie op nie
Ek sit nog hier met 'n seer hart
Klop, klop elke keer aan die brand
As jy in die kamer instap
Wil ek jou laat weet dat
Ek kort net 'n bietjie glimlag
'n Bietjie sonskyn op 'n mooi dag
'n Bietjie liefde jy's kort af
Net 'n bietjie iets, vra my wat
As ek kon, bederf ek jou elke dag
Ek kort jou maar jy my so bietjie
Vanoggend gedink die son gaan skyn maar toe nie
Grys bedek al die blou en dit hou nie op nie
Geval vir jou, jy trek my in maar wil nie los nie
Ek sit nog hier met 'n seer hart
Klop, klop elke keer aan die brand
As jy in die kamer instap
Wil ek jou laat weet dat
Ek kort net 'n bietjie glimlag
'n Bietjie sonskyn op 'n mooi dag
'n Bietjie liefde jy's kort af
Net 'n bietjie iets, vra my wat
As ek kon, bederf ek jou elke dag
Ek sit nog hier vir jou en wag
Jy gooi my weer met daai glimlag
Dieselfde ding elke dag
Begin elke keer van vooraf
Oor en oor, jy breek my hart
Maar klop, klop elke keer aan die brand
As jy in die kamer instap
Wil ek jou laat weet dat
Ek kort net 'n bietjie glimlag
'n Bietjie sonskyn op 'n mooi dag
'n Bietjie liefde jy's kort af
Net 'n bietjie iets, vra my wat
As ek kon, bederf ek jou elke dag
Ek kort net 'n bietjie glimlag
n' Bietjie sonskyn op 'n mooi dag
'n Bietjie liefde jy's kort af
Net 'n bietjie iets, vra my wat
As ek kon, bederf ek jou elke dag
Written by: Louwtjie Rothman