Video Musik

Video Musik

Dari

PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Niel Schoombee
Niel Schoombee
Lyrics
William Loots
William Loots
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Christian Wolf
Christian Wolf
Producer

Lirik

Ek wens ek kon vir jou sê hoe mooi ek dink jy is
Ek weet daar's 'n fyn lyn waar liefde en vriendskap rus
Ons twee verstaan mekaar te goed
So waarna sal ons verder soek
En hoekom sal ons alles kompliseer
Terwyl ons liefde keer
Sal jy my kan vergewe-gewe-gewe
Sal jy my kan vergewe-gewe-gewe
As ek jou hande nou vat
Jou soen en belowe dat
Niemand my ooit kan laat voel soos jy nie
As ek jou hart vir my vat
Hou vir 'n rukkie of wat
Terwyl ek in jou oë kyk en fluister
Jy weet jy is my lewe
Ek wens ek kon vir jou sê hoe lank ek al droom oor jou
Al sou ons vingers brand weet ek ons sal nog kan kers vashou
Ons loop al soveel jare saam daar's geen geheime meer
Ek gaan nie langer terug hou nie
Tensy jy my wil keer
Sal jy my kan vergewe-gewe-gewe
Sal jy my kan vergewe-gewe-gewe
As ek jou hande nou vat
Jou soen en belowe dat
Niemand my ooit kan laat voel soos jy nie
As ek jou hart vir my vat
Hou vir 'n rukkie of wat
Terwyl ek in jou oë kyk en fluister
Sal jy my vergewe
Sal jy my vergewe
Jy weet jy is my lewe
Gee jou hand net vir my, vir my
Hou jou mond dan voel jy, voel jy
Ons is soveel meer
Laat ek en jy gebeur
Ek wens ek kon vir jou sê hoe mooi ek dink jy is
Sal jy my kan vergewe-gewe-gewe
Sal jy my kan vergewe-gewe-gewe
(Vergewe my)
As ek jou hande nou vat
Jou soen en belowe dat
Niemand my ooit kan laat voel soos jy nie
(Voel soos jy nie)
As ek jou hart vir my vat
Hou vir 'n rukkie of wat
Terwyl ek in jou oë kyk en fluister
(Kyk en fluister)
Sal jy my vergewe
Sal jy my vergewe
Jy weet jy is my lewe
Jy weet jy is my lewe
Written by: Niel Schoombee, William Loots
instagramSharePathic_arrow_out

Loading...