Dari
PERFORMING ARTISTS
Brendan Peyper
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Niel Schoombee
Lyrics
Sean Butler
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Christian Wolf
Producer
Lirik
As ek pla is ek jammer, het jy tyd?
Kan nie wag om jou van nader te bekyk
Wie nie wag sal nie wen nie
Sal jy my nie ook wil ken nie
Ek sal jou nie keer
As jy wil probeer
Sê net ja ek sal jou nie los nie
Moenie worry, dit gaan jou nie kos nie
Is jy reg vir adrenalien?
Saam met my wag en jy sal
Sien hoe lekker hierdie aand kan raak
Sien hoe lekker dit kan raak
Vlieg in die rondte, rondte
Ry die rollercoaster
Tot in die hoogte, verte
Ry die rollercoaster
Vinnig en rof, ons sal nie wil stop
Jy's bang, maar dis lekker, dit hou nooit op nie
Vat 'n kans op my
Moenie wag as jy weet dit is nou tyd
Moenie dink, laat jou hart vir jou besluit
Op die oog af te gevaarlik
En jou hart klop onbedaarlik
Daar's niks te verloor
Met daai vonkel in jou oë
As ek val is ek reg hier onder jou
Met twee arms wat jou altyd vas sal hou
Voel dit dalk te vinnig om in te klim?
Wie nie wag nie kan nie begin
So sien hoe lekker hierdie aand kan raak
Sien hoe lekker dit kan raak
Vlieg in die rondte, rondte
Ry die rollercoaster
Tot in die hoogte, verte
Ry die rollercoaster
Vinnig en rof, ons sal nie wil stop
Jy's bang, maar dis lekker, dit hou nooit op nie
Vat 'n kans op my
Op en op en op en op
Deur die atmosfeer, niks sal ons stop
Ek en jy op die wolke ry
Vanaand voel ons so vry
Vlieg in die rondte, rondte
Ry die rollercoaster
Tot in die hoogte, verte
Ry die rollercoaster
Vinnig en rof, ons sal nie wil stop
Jy's bang, maar dis lekker, dit hou nooit op nie
Vat 'n kans op my
Vlieg in die rondte, rondte
Ry die rollercoaster
Tot in die hoogte, verte
Ry die rollercoaster
Vinnig en rof, ons sal nie wil stop
Jy's bang, maar dis lekker, dit hou nooit op nie
Vat 'n kans op my
Written by: Niel Schoombee, Sean Butler