Dari
PERFORMING ARTISTS
Die Heuwels Fantasties
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Die Heuwels Fantasties
Songwriter
Lirik
So ver gery, skool is uit
En ek's 'n passasier
Slaap teen die ruit
Dit voel veilig hier
Tussen niks en nêrens nie
Ek gaan nêrens nie
Ek gaan nêrens nie
Nêrens nie
Solank jy weet waar ek is
Sal jy weet waar die huis is
Jy gaan nêrens nie
Tussen niks en nêrens nie
Solank jy langs my is
Is dit waar die huis is
Koel water, die familie
Jy en die kleintjies
En ons diere
Jy weet altyd wat om te doen
Jy weet mos altyd wat om te doen
Ek gaan nêrens nie
Nêrens nie
Solank jy weet waar ek is
Sal jy weet waar die huis is
Jy gaan nêrens nie
Tussen niks en nêrens nie
Solank jy langs my is
Is dit waar die huis is
Ek gaan nêrens nie
Nêrens nie
Solank jy weet waar ek is
Sal jy weet waar die huis is
Jy gaan nêrens nie
Tussen niks en nêrens nie
Solank jy langs my is
Is dit waar die huis is
(Tussen niks en nêrens nie)
(Tussen niks en nêrens nie)
(Tussen niks en nêrens nie)
(Tussen niks en nêrens nie)
Written by: Die Heuwels Fantasties