Video Musik
Video Musik
Dari
PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Ray Dylan
Composer
Niel Schoombee
Lyrics
Adolf Vorster
Composer
Pierre Rossouw
Composer
Lirik
Net soos 'n trein se spore uitgelê
Kies ons die rigting wat ons graag wil hê
Maar, nou en dan is ons die regte pad
En waarheen dit is wat soms na 'n verkeerde stad
Lig in die tonnel, het my kom soek
In die donker het jy my naam kom roep
Uit die diepste gat het jy my gekry
Terug na my hart het jy my gelei
Lig in die tonnel, het my kom haal
Deur die donker gehelp dat ek nie verdwaal
My pad was beplan vir die swaar en seer
Met jou as my lig sien die donker my nie weer
Jou hart kort somtyds ook beskerming
Teen die seer waar die lewe soms na vore bring
Wie weet dat die môre uit ons oë gaan straal
Dis my wens om die beste ook uit jou te haal
Lig in die tonnel, het my kom soek
In die donker het jy my naam kom roep
Uit die diepste gat het jy my gekry
Terug na my hart het jy my gelei
Lig in die tonnel, het my kom haal
Deur die donker gehelp dat ek nie verdwaal
My pad was beplan vir die swaar en seer
Met jou as my lig sien die donker my nie weer
Dis amazing hoe die liefde onsself kon vind
En ons hande aan mekaar gebind
Lig in die tonnel, het my kom soek
In die donker het jy my op my naam kom roep
Uit die diepste gat het jy my gekry
Terug na my hart het jy my gelei
Lig in die tonnel, het my kom soek
In die donker het jy my naam kom roep
Uit die diepste gat het jy my gekry
Terug na my hart het jy my gelei
Lig in die tonnel, het my kom haal
Deur die donker gehelp dat ek nie verdwaal
My pad was beplan vir die swaar en seer
Met jou as my lig sien die donker my nie weer
Written by: Adolf Vorster, Niel Schoombee, Pierre Rossouw, Ray Dylan