Dari
PERFORMING ARTISTS
Ray Dylan
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Niel Schoombee
Lyrics
Pierre Rossouw
Composer
Lirik
Ek weet ek kon meer gegee het
Maar ek moes myself gekeer het
Die lesse wat ek geleer het
En liefde is min
Trane wat droog gevloei het
Die harte wat uitgebloei het
Die prys is betaal en ons het
'n Nuwe begin
Ek gee nou alles van my
En saam word ons oud
Spandeer nou al my liefde
Op jou hart van goud
Ek het lank gespaar vir jou
Elke ja elke nee ek wil alles gee
Ek het die beste gehou
Ja net die beste vir jou
Ek het lank gespaar vir jou
Elke traan elke soen wat dit aan jou doen
Ek het die beste gehou
Ja net die beste vir jou
En hier's ons nou
Emosie wat ek gemors het
Net tyd wat dit my gekos het
Die harte wat saam gebreek het
Als maak nou sin
Ek gee nou alles van my
En saam word ons oud
Spandeer nou al my liefde
Op jou hart van goud
Ek het lank gespaar vir jou
Elke ja elke nee ek wil alles gee
Ek het die beste gehou
Ja net die beste vir jou
Ek het lank gespaar vir jou
Elke traan elke soen wat dit aan jou doen
Ek het die beste gehou
Ja net die beste vir jou
Wat maak mens ryker
As 'n hart wat oorloop
Jou hart wat oorloop van liefde
Mm, wat maak mens ryker
As 'n hart wat oorloop
Jou hart wat oorloop van liefde
Ek het lank gespaar vir jou
Elke ja elke nee ek wil alles gee
Ek het die beste gehou
Ja net die beste vir jou
Ek het lank gespaar vir jou
Elke traan elke soen wat dit aan jou doen
Ek het die beste gehou
Ja net die beste vir jou
Ek het lank gespaar vir jou
(Elke traan elke soen wat dit aan jou doen)
Ek het die beste gehou
Ja net die beste vir jou
Hier's ons nou
Written by: Niel Schoombee, Pierre Rossouw