Video Musik
Video Musik
Dari
PERFORMING ARTISTS
Jan Blohm
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Jan Blohm
Songwriter
Lirik
Dis 'n Sondagaand
En ek mis jou so
Al brand ons kersie flou
Bly ek bitter baie lief vir jou
En ek mis jou lyf
As ek die revier afdryf
En ek wou nog sê
Jy is als wat ek wil hê
O, my lover
Ja, my ander hand
O, my wegkruipplek teen die val
Rufie, my oë is oop
Ek het vêr geloop vir jou
Op 'n Sondagaand
Want ek mis jou so
Ek mis jou harde lag
En ek mis jou sagte val
En ek mis jou lyf
Om in jou waansin te dans
En ek wou nog sê
Jy is als wat ek wil hê
O, my lover
Ja, my ander hand
O, my wegkruipplek teen die val
Rufie, my oë is oop
Ek het vêr geloop vir jou
En ek wil vanaand
Soos 'n brander teen jou lyf breek
En ek wil jou magteloos, magteloos
Daai diep blou see saam my in sleep
O, my lover
Ja, my ander hand
O, my wegkruipplek teen die val
En Rufie, my oë is oop
Ek het vêr geloop vir jou
Op 'n Sondagaand
Nog 'n Sondagaand
Written by: Jan Blohm