Lirik

Ons was te laat, te jonk, Te veel geskool om te verstaan Verslaaf aan geloof en vrees in praat Identiteit, om die bos gelei Verantwoordelikheid vermy Ek weet nie waar ek inpas in hierdie prentjie nie Die weer verander Ek gaan nêrens nie Net om ons foute weer te maak Tot die wêreld eindig Spaar my asseblief Tot die wêreld eindig Spaar my asseblief Ek was te laat Bewusteloos gebeur in Meerlust Straat Beskerm en geleer om nie te kla Nutteloos, groot planne vir my Agtergebly Ek weet nie waar ek inpas in hierdie prentjie nie Die weer verander Ek gaan nêrens nie Net om ons foute weer te maak Tot die wêreld eindig Spaar my asseblief Tot die wêreld eindig Spaar my asseblief Ons was ons hande in ons skuld Ons was ons hande in onskuld Ons was ons hande in onskuld Ek sit nog steeds vas op diesefde plek Ek weet nie waar ek inpas in hierdie prentjie nie Die weer verander Ek gaan nêrens nie Net om ons foute weer te maak Tot die wêreld eindig Spaar my asseblief Spaar my asseblief Spaar my asseblief Spaar my asseblief Net om ons foute weer te maak Spaar my asseblief Tot die wêreld eindig Spaar my asseblief Tot die wêreld eindig Spaar my asseblief
Writer(s): Francois Badenhorst, Jedd Ralph Kossew, Laudo Jacobus Liebenberg Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out