Lirik

Het ek jou gebreek, het ek jou geskeur, het ek jou vermink met woorde, Wat jy nie kan vergeet? Het ek weer ontplof jou nie reg gelees, hoe kan ek dan sê ek's jammer, Voor die donker wat ek vrees? En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor, want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry, ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou! En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor, want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry, ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei ma net vir jou (ek wil baklei maar net vir jou) (ek wil baklei maar net vir jou) (ek wil baklei maar net vir jou) (net vir jou) En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor, want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry, ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou En ek wil nie kwaad gaan slaap nie, wil nie jou seer maak nie, wil nie als verloor, want ek kan nie eers onthou nie waaroor het ons gestry, ek wil baklei maar net vir jou, ek wil baklei maar net vir jou
Writer(s): Johan Vorster Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out