Lirik

Jy hoef nie huis toe te gaan nie Jy hoef nie huis toe te gaan nie Die langpad Die teerslang Kerf n tatoeermerk op die landskap Ek was seker ek het iewers heen gehad om te gaan Lig bons van ons af Ja dit kannie veel beter as nou nie Moenie vergeet om duime vas te hou nie More is n groot dag Jy hoef nie huis toe te gaan nie Jy hoef nie huis toe te gaan nie Here is daar plek vir my In die groot boardinghuis in die hemel Jy hoef nie huis toe te gaan nie Ek wil nie Ek lewe nie voluit nie Ek kannie surf nie Mar as ek kon het ek daai brander gery Tot in Madagascar En dan sal iemamd op die strand se Het jy daai gecheck Daai ou het deur sy lewe gecruise Dis pretty cool Ek weet nie waar hy nou is nie Laas het hy homself in die spieel gevloek Ek weet nie waars sy huis nie Maar hier kan hy nie bly nie Jy hoef nie huis toe te gaan nie Jy hoef nie huis toe te gaan nie Here is daar plek vir my In die groot boardinghuis in die hemel Jy hoef nie huis toe te gaan nie Jy hoef nie huis toe te gaan nie Jy hoef nie huis toe te gaan nie Jy hoef nie huis toe te gaan nie Jy hoef nie huis toe te gaan nie Here is daar plek vir my In die groot boardinghuis in die hemel Jy hoef nie huis toe te gaan nie
Writer(s): Jacobus Brink Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out