Video Musik
Video Musik
Dari
PERFORMING ARTISTS
Red Sheep
Vocals
Estian Maree
Acoustic Guitar
Richard Max Koenig
Keyboards
Robert Cable
Drums
Owald van Schalkwyk
Bass Guitar
COMPOSITION & LYRICS
Estian Maree
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Owald van Schalkwyk
Producer
Lirik
Rondomtalie, kaskenades
Is dit hoekom jy so naar is?
Want jy draai en draai in my kop
Miskien moet ek eers omdraai?
Rooksein help hom
Hoe het hier uitgekom?
Brand hier onder, brand daar bo
Brand van agter, brand van voor
En ek brand om jou te ken
Neurie saam, ek hou van jou stem
Op 'n grondpad, teerpad
Ek en jy gaan 'n lang pad stap
Saam my op die seesand
Bou 'n legkaart, vou jou hand in myne
Jy's 'n storieboek en ek wil jou lees van vooraf
En liedjies sing en in die son instap
Winterson skyn
Veels te mooi vir my
Kop-onderstebo en ek begin van voor
Met alles dat ek saam met jou wou droom
Maak nie saak waar ons is nie
Op 'n grondpad, teerpad
Ek en jy gaan 'n lang pad stap
Saam my op die seesand
Bou 'n legkaart, vou jou hand in myne
Jy's 'n storieboek en ek wil jou lees van vooraf
En liedjies sing en in die son instap
Jy't gery by die son verby en regs gedraai
Geweet waar om my te kry, buite die wêreld se gedruis
Toe jy ry by die son verby, jy't regs gedraai
My in die hemelruim gekry en ek sal altyd by jou wees
Op 'n grondpad, teerpad
Ek en jy gaan 'n lang pad stap
Saam my op die seesand
Bou 'n legkaart, vou jou hand in myne
Jy's 'n storieboek en ek wil jou lees van vooraf
En liedjies sing en saam stap op 'n
Grondpad, teerpad
Ek en jy gaan 'n lang pad stap
Saam my op die seesand
Bou 'n legkaart, vou jou hand in myne
Jy's 'n storieboek en ek wil jou lees van vooraf
En liedjies sing en in die son instap
Written by: Estian Maree