Video Musik
Video Musik
Dari
PERFORMING ARTISTS
Elvis Blue
Performer
COMPOSITION & LYRICS
Elvis Blue
Composer
PRODUCTION & ENGINEERING
Coleske Artists
Producer
Lirik
Erens in die middel van nêrens
Ons almal was al daar
Het jy al ooit gesit in die stilte
Met meer antwoorde as vrae
Hier binne klop 'n hart wat jonk is
Ek sien 'n nuwe horison
Waar alles wat hier onder die son is
Soos water bymekaar sal kom
Laat jou winde waai laat jou storms kom
Sit jou donker wolk voor die son
Ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Laat jou winde waai laat jou storms kom
Sit jou donker wolk voor die son
Ja ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Daar is 'n klank wat elke mens met hom saam dra
As jy stil word sal jy dit hoor
Maak 'n een wat ons saam wees wil opbreek
Sal moet swyg voor die stem van die koor
Hoeveel keer sal die liefde moet uitroep
Sal ons wag tot die klippe dit sing
Sal jy ooit jouself kan oopmaak
Vir die tiepe fluistering
Laat jou winde waai laat jou storms kom
Sit jou donker wolk voor die son
Ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Laat jou winde waai laat jou storms kom
Sit jou donker wolk voor die son
Ja ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
(Oh-oh-oh-oh-oh)
(Oh-oh-oh-oh-oh)
(Oh-oh-oh-oh-oh)
(Oh-oh-oh-oh-oh)
Laat jou winde waai laat jou storms kom
Sit jou donker wolk voor die son
Ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Laat jou winde waai laat jou storms kom
Sit jou donker wolk voor die son
Ja ek bly soek na die lig
En ek weet ek is nie alleen
Written by: Elvis Blue