Lirik

Al my pelle sit hier voor die Wimpy op Margate se strand Ons hoop die ys en Coke bly nog lank koud op Margate se strand My kop voel so kaal hier waar die son hom nou brand Ons sal gou weer spoed optel, ons hou net aan en aan Ons check net girls in bikini's, en dop op die strand Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand So baie girls in bikini's, my dop is vol sand Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank In die aand gaan dit nog rowwer, en Margate gaan kook Al die girls swaai hul boudjies so lekker by Backline, ek ook Ek vat 'n lekker dik ou meisie, en rol rond in die sand En later as sy huistoe gaan, hou ons net aan en aan Ons check net girls in bikini's, en dop op die strand Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand So baie girls in bikini's, my dop is vol sand Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank Girls in bikini's, en dop op die strand Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand So baie girls in bikini's, my dop is vol sand Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank Girls in bikini's, en dop op die strand Ek kan net kyk waar ek wil, lekker boudjies wat brand So baie girls in bikini's, my dop is vol sand Ek moet my vleis net mooi dophou, die dag is nog lank
Writer(s): Johan Vorster, Bok Van Blerk, Sean Else Lyrics powered by www.musixmatch.com
instagramSharePathic_arrow_out