Video Musik
Video Musik
Dari
PERFORMING ARTISTS
Franna Benadé
Vocals
Barthlo Visagie
Guitar
Denny Lalouette
Bass
Juan (Floors) Oosthuizen
Dobro
Devereaux van der Hoven-Oosthuizen
Piano
COMPOSITION & LYRICS
Barthlo Visagie
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Barthlo Visagie
Producer
Arnold Coleske
Producer
Paulo Azevedo
Producer
Lirik
Blye versekering, Jesus is myn
O, wat 'n vreugde, heerlik en rein
Ek is wedergebore, rein deur Sy bloed
Smaak ek Sy vrede in my gemoed
Dit is my roemtaal, dit is my lied
Lof wat ek Jesus ewig sal bied
En dit is my roemtaal, dit is my lied
Lof wat ek Jesus ewig sal bied
Volle versekering, vrede en rus
Heerlik van Jesus se liefde bewus
Met my geloofsoog opwaarts gehou
Rus ek in Jesus se liefde en trou
Hy is my leidsman, Hy laat my leef
Hy is oorwinnaar, Hy is die Heer
Selfs as ek struikel en het berou
Hy't klaar vergewe, Hy bly getrou
En dit is my roemtaal, dit is my lied
Lof wat ek Jesus ewig sal bied
Dit is my roemtaal, dit is my lied
Lof wat ek Jesus ewig sal bied
Lof wat ek Jesus ewig sal bied
Written by: Traditonal

