Video Musik
Video Musik
Dari
PERFORMING ARTISTS
Die Campbells
Performer
Tony Campbell
Lead Vocals
Harry Campbell
Lead Vocals
COMPOSITION & LYRICS
Emil Struwig
Songwriter
Tony Campbell
Arranger
PRODUCTION & ENGINEERING
Tony Campbell
Producer
Lirik
500, 500, 500 rooi rose
Elke keer as ek gaan val, hou jy my op
Niks sal ooit gebeur, wat my liefde kan stop
Die tye soms te lank en hard, maar jy gee nie op
In jou hande vas gehou, dit wat binne my klop
Deur die goeie, deur die slegte, en die onregverdige
500, 500, 500 rooi rose
Vir elke dag wat jy vir my moes wag
Toe ek ver weg van jou was
500, 500, 500 rooi rose
Hoe sê ek ek belowe sonder woorde?
My hart behoort net aan jou
Elke keer wat ek vir jou, jammer wou sê
Jy wat my verstaan, en nog kom nader lê
Al vergeet ek soms ook, alles wat ek wou sê
Weet ek jy is steeds by my, alles wat ek wil hê
Deur die goeie, deur die slegte, en die onregverdige
500, 500, 500 rooi rose
Vir elke dag wat jy vir my moes wag
Toe ek ver weg van jou was
500, 500, 500 rooi rose
Hoe sê ek ek belowe sonder woorde?
My hart behoort net aan jou
Behoort net, net aan jou
Behoort net, net aan jou (Behoort net)
Vir altyd, lief vir jou
500, 500, 500 rooi rose
Vir elke dag wat jy vir my moes wag
Toe ek ver weg van jou was
500, 500, 500 rooi rose
Hoe sê ek ek belowe sonder woorde?
My hart behoort net aan jou
500
Written by: Emil Struwig


